BKB se Beste Verskaffer vir 2009 was Voermol Voere wat die toekenning vir die tweede jaar agtereenvolgens ingepalm het. Hierdie toonaangewende toekenning word volgens streng keuringskriteria beoordeel waar die insette van takbestuurders en personeel bepaalende faktore is.
Jaco Jacobs (Aberdeen), Best BKB branch, Mike Latsky (BKB), Philip Strydom (Voermol Feeds) Top Supplier and Wolf Edmayr (BKB).