Deur Voermol - 04 Februarie 2013
Bovelder Beesstudiegroep
Voermol, het ’n tjek van meer as negentig duisend rand aan die Bovelder Beesstudiegroep oorhandig tydens die groep se onlangse vergadering in Vrede. Die borgskap verteenwoordig aankope van Voermol...