Zeno Bester - Tegniese Bestuurder: Suiwel- en Pluimveevoeding, Gehaltebeheer & Produkontwikkeling
Op groen somerweiding is fosfor oor die algemeen die belangrikste tekort, maar volgens nuutste navorsingsresultate en algemene probleme wat boere ondervind, kom spoorelementtekorte toenemend voor.
Sout is 'n noodsaaklike voedingstof waarsonder diere nie kan klaarkom nie. In die suurgrasveldgebiede van die land is drinkwater en veldgrasse gebrekkig aan sout. In hierdie gebiede is dit dus...