VOERMOL HPK 36

Klas : Proteïenkonsentraat vir Beesafrondvoer

VOERMOL HPK 36 is ’n ureumvrye hoë proteïenkonsentraat vir die tuisvermenging van goeie kwaliteit veevoer:
  • bevat ten minste drie verskillende proteïenbronne om proteïenkwaliteit van goeie gehalte te verseker
  • kan vir enige herkouer- of wildrantsoen gebruik word om die proteïeninhoud daarvan te verhoog 
  • kan gebruik word as proteïenbron vir die tuisvermenging van veelekke 
  • bevat geen ureum of ander NPN-bronne nie. 
 
VOERMOL HPK 36 is ’n baie veelsydige produk met verskeie aanwendings. 
  • Suitable for Sheep and Goats
  • Suitable for Wild Animals
  • Suitable for Beef Cows
VOERMOL HPK 36

Moet 'n agent u kontak oor hierdie produk?

Kliek Hier

TEGNIESE SPAN

Zeno Bester - Tegniese Bestuurder:
Suiwel- en Pluimveevoeding, Gehaltebeheer & Produkontwikkeling


Soek produkte