VOERMOL ZILMOL

Klas : Melasse- en Ruvoeraanvulling vir Beeste

VOERMOL ZILMOL is ‘n medikament bevattende produk vir die byvoeging tot voerkraal afrondrantsoene:
  • bevat die ß-agonis, Zilpaterol–HCL. Zilpaterol–HCL bevorder die neerlegging van proteïen, terwyl dit die neerlegging van vet onderdruk 
  • sal die gemiddelde daaglikse toename verhoog, die voeromsetverhouding verbeter en die uitslagpersentasie verhoog. 
  • verhoog die karkasmassa. 

Met die gebruik van Voermol Zilmol word die voerperiode met sowat 20 dae verleng, gevolglik mag die voermarge en winsgewendheid verhoog word.

Voermol Zilmol moet slegs aan slagdiere gevoer word en is slegs geregistreer vir die voer van beeste.

 
 
L.W. Voermol Zilmol bevat medikamente.

Voer streng volgens voedingsinstruksies. Verpakking – 40 kg

VOEDINGSINSTRUKSIES
  • Voer Voermol Zilmol vir die laaste 30 tot 35 dae van afronding
  • Begin sodra osse ’n vetheidsgraad van ’n A2 bereik het. Verse kan vroeër op die Afrondmengsel gevoer word. 
  • ’n Ontrekkingsperiode van ten minste 48 uur is ’n vereiste. 
  • Suitable for Beef Cows
VOERMOL ZILMOL

Moet 'n agent u kontak oor hierdie produk?

Kliek Hier

TEGNIESE SPAN

Ulrich Müller - Tegniese Bestuurder:
Voerkraal-, Wild- & Volstruisvoeding


Soek produkte