BY Hendrik van Pletzen - 10 December 2009
VOERMOL PREMIX 450 - DIE EENSTOP WINTERLEK VIR BEESTE
Voermol Premix 450 (V4676) is ’n ou bekende in die Voermolstal. Oor die afgelope winters is verskeie onafhanklike proewe op strawwe winterveld gedoen om Premix 450 te toets en waar moontlik, te...