BY Voermol Voere - 22 November 2009
VOORGEBOORTELIKE VERLIESE KAN WINSGEWENDE SKAAPBOERDERY ERG KNOU
Reproduksieprestasie van ooie word gemeet aan die aantal lammers gebore per ooie gepaar. Dit word gesamentlik bepaal deur die ovulasietempo (aantal eiselle afgeskei); aantal eiselle wat bevrug word...