VOERMOL WILDKORRELS

Klas : Volledige Herkouervoedsel (Wild)

VOERMOL WILDKORRELS bevat die volledige reeks minerale, spoorminerale asook Vitamien A:
  • is ’n aanvulling vir alle tipes wild
  • is ’n goeie bron van proteïen en energie 
  • bevat geen ureum of medikamente nie 
  • is spesiaal geformuleer as aanvulling tydens voerskaarste of vir wild wat in ’n boma aangehou word 
  • kan op enige harde oppervlakte gevoer word. Geen voerbakke word benodig nie. 
  • Suitable for Wild Animals
VOERMOL WILDKORRELS

Moet 'n agent u kontak oor hierdie produk?

Kliek Hier

TEGNIESE SPAN

Ulrich Müller - Tegniese Bestuurder:
Voerkraal-, Wild- & Volstruisvoeding


Soek produkte