VOERMOL FOSFAATBLOK

Klas : Fosfaat- en Spoormineraalaanvulling vir Herkouers

VOERMOL FOSFAATBLOK is ’n minerale-aanvulling vir beeste, melkkoeie, uitgroei van verse, skape en wild op groenweiding:
  • is weens sy vorm en grootte maklik om te hanteer en is gereed vir gebruik
  • bevat ’n wye reeks minerale en spoorminerale wat reproduksie en groei bevorder 
  • bevat relatief min sout wat die nadele van oormatige soutinname voorkom 
  • verseker ’n goeie inname en is in ’n groot mate reënbestand 
  • Voermol Fosfaatblok is geskik vir alle tipes wild. 



VOEDINGSINSTRUKSIES
Skape: Voorsien 1 Voermol Fosfaatblok per 50 skape.
Beeste: Voorsien 1 Voermol Fosfaatblok per 25 beeste.
Suiwelverse: Voorsien 1 Voermol Fosfaatblok per 25 suiwelverse.

AANBEVOLE INNAME (g/dier/dag)
Skape:                         17 – 35
Lakterende ooie:          35 – 40
Beeste:                         100 – 200
Lakterende koeie:       200 – 240
Suiwelverse:                100 – 200 
  • Suitable for Sheep and Goats
  • Suitable for Wild Animals
  • Suitable for Beef Cows
VOERMOL FOSFAATBLOK

Moet 'n agent u kontak oor hierdie produk?

Kliek Hier

TEGNIESE SPAN

Hendrik van Pletzen - Tegniese Bestuurder:
Vleisbeesbestuur, voeding, weidings, produksiestelsels en ekonomie.


Verwante Artikels

  • RIGLYNE VIR LEKAANVULLING OP  GROEN WEIDINGS
    BY Hendrik van Pletzen - 10 December 2009
    RIGLYNE VIR LEKAANVULLING OP GROEN WEIDINGS

    Op groen somerweiding is fosfor oor die algemeen die belangrikste tekort, maar volgens nuutste navorsingsresultate en algemene probleme wat boere ondervind, kom spoorelementtekorte toenemend voor.

Soek produkte