Klas : Fosfaat- en Spoormineraalkonsentraat vir Herkouers VOERMOL RUMEVITE 12P is ’n minerale-lekkonsentraat vir die tuisvermenging van ’n mineralelek.
Hendrik van Pletzen - Tegniese Bestuurder: Vleisbeesbestuur, voeding, weidings, produksiestelsels en ekonomie.
Op groen somerweiding is fosfor oor die algemeen die belangrikste tekort, maar volgens nuutste navorsingsresultate en algemene probleme wat boere ondervind, kom spoorelementtekorte toenemend voor.
Voermol Premix 450 (V4676) is ’n ou bekende in die Voermolstal. Oor die afgelope winters is verskeie onafhanklike proewe op strawwe winterveld gedoen om Premix 450 te toets en waar moontlik, te...
Sout is 'n noodsaaklike voedingstof waarsonder diere nie kan klaarkom nie. In die suurgrasveldgebiede van die land is drinkwater en veldgrasse gebrekkig aan sout. In hierdie gebiede is dit dus...