VOERMOL SUPERFOS

Klas : Fosfaat-Sout-Spoormineraal-Supplement vir Herkouers

VOERMOL SUPERFOS is ’n melasse gebaseerde mineraleaanvulling vir beeste en skape op groenweiding. Dit kan ook as oorgangslek van die somer na die winter gebruik word:
  • is klaargemeng en gereed vir gebruik 
  • bevat ’n wye reeks minerale en spoorminerale wat groei en reproduksie bevorder 
  • ’n deel van die spoorminerale word in organiese vorm voorsien 
  • bevat min sout wat die nadele van oormatige soutinname voorkom 
  • is melasse gebaseer en die lek sal nie wegwaai nie 
  • geskik vir alle tipes wild. 


AANBEVOLE INNAMES (g/dier/dag)
Beeste: 120 – 240
Skape: 20 – 40

ANDER Gebruik Voermol Superfos as ’n bestanddeel in verskillende voermengsels om fosfor en spoorminerale aan te vul.

  • Suitable for Sheep and Goats
  • Suitable for Wild Animals
  • Suitable for Beef Cows
VOERMOL SUPERFOS

Moet 'n agent u kontak oor hierdie produk?

Kliek Hier

TEGNIESE SPAN

Hendrik van Pletzen - Tegniese Bestuurder:
Vleisbeesbestuur, voeding, weidings, produksiestelsels en ekonomie.


Soek produkte